Josephine Tewson

Josephine Tewson
Geboorte 26 Februarie 1931 (1931-02-26)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josephine Tewson (gebore 26 Februarie 1931) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Troublesome Double (1967) en Gabrielle and the Doodleman (1984), en in die televisiereekse Shelley (1979) en Keeping Up Appearances (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy